| Modulekode | EWS 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Eiendomsbemarking. Die rol van eiendomsbemarking in die eiendomsbedryf. Bemarkingsbeginsels en doelwitte. Metodes van bemarking van verskillende tipes eiendomme om optimale resultate te verkry. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EWS 110/120 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App